Hello en Welkom by xt660.com
Xt660.com is 'n webwerf wat totaal toegewy is aan die Yamaha XT660X, XT660R en XT660Z Tenere. Hierdie is 'n Britse webwerf, en daarom is die hooftaal Engels, maar moet asseblief nie daardeur afgeskrik word nie. Sodra jy registreer sal jy vind dat ons 'n verskeidenheid taalopsies het, onder andere Spaans, Italiaans, Grieks, Croasies, Skandinavies en selfs Afrikaans.
Die doel van die forum is om inligting te deel oor die bogenoemde motorfietse, hulle onderhoud, modifikasies, verbeterings en die beskikbaarheid van onderdele in die mark. Jy kan ook advertensies hier plaas vir parte wat jy dalk wil verkoop, of miskien onderdele hier koop waarna jy soek.
Baie dankie vir jou besoek en ons hoop om jou gou weer te sien. As jy enige vrae het, klik asseblief op die 'Contact us' -blokkie bo regs en ons sal die vrae so gou as moontlik antwoord.